Nuutste Vrystelling
Gansbaai
Ons splinternuwe enkelsnit is nou uit. Druk speel, of kry dit op jou gunsteling-platform.
Luister op Spotify
Nuutste Vrystelling
Ons splinternuwe enkelsnit is nou uit. Druk speel, of kry dit op jou gunsteling-platform.
Luister op Spotify
Oor Ons
Smokkelhuiz is ‘n vyfkoppige Afrikaanse rockband van Newcastle wat popliedjies skryf, rock-liedjies speel, en altyd ‘n bietjie iets onverwags insmokkel.
Ons cover julle gunstelinge, maar bou steeds ons eie repertoire van hoopvolle, positiewe oorspronklike musiek — self geskryf, self geproduseer, self gemeng en gemaster. Geen samples, geen kortpaaie — net vyf musikante wat regtig saam speel.
“Ons skryf popliedjies… maar ons is ‘n rockband wat regtig saam speel, en ons probeer altyd iets effens onverwags insmokkel.” — Johan
Winkel
Wys jou steun met amptelike Smokkelhuiz-merch — T-hemde met ons branding, gemaklik en duursaam.
Vanaf R195
Koop Merch
Boek Ons
Private geleenthede, korporatiewe funksies, pub-vertonings en feeste — ons bring die regte, lewendige klank. Feesbeplanners: ons het al by Weesbees Fees, Tussen die Silos en die Newcastle Winter Festival gespeel.
Stuur 'n E-pos
Die Smokkelhuiz-logo met die kitaarmotief is ‘n geregistreerde handelsmerk van Smokkelhuiz. Alle regte voorbehou.